All Posts

Huisrower vasgetrek

Huisrower vasgetrek

‘n  Man het Dinsdagaand om 23:00 toegang tot ‘n  huis in Rietgansstraat, Perlemoenbaai se eerste verdieping gekry en ‘n  vrou met ‘n  mes verskrik.

Noue ontkoming vir Gansbaaier

Noue ontkoming vir Gansbaaier

Op Woensdag 26 Junie het Robert Trautman, seun van Petro Trautman van Gansbaai, ‘n noue ontkoming ter see  by Arniston gehad.

Geraamte in bos gevind

Geraamte in bos gevind

'n Mensgeraamte is Dinsdagmiddag deur 'n vroue-houtkapper in die bosse langs Gansbaai Marine se stoor regoor die ingang na die Nuwe Hawe gevind. Die beendere het op die grond gelê en 'n tou was bokant dit in 'n boom vasgebind...

Great Economic News for Overstrand Aquaculture

Great Economic News for Overstrand Aquacultur...

The area from Hermanus to Gansbaai is being considered as a Special Economic Zone (SEZ) to boost the local aquaculture industry.

Vulstasie op Stanford

Vulstasie op Stanford

‘n Aansoek vir die vergunningsgebruik om ‘n vulstasie op die perseel van Overberg Agri in Stanford te bedryf, is goedgekeur asook die wysiging van ‘n beperkende artikel in die bestaande notariële akte wat die onderneming in sta...

Nominasies vir 2013 Burgemeestertoekennings gevra

Nominasies vir 2013 Burgemeestertoekennings g...

Overstrand Munisipaliteit is in die bevoorregte posisie dat van die land se beste talent in hierdie gebied woon of noue bande met die streek het.

2013 Feestelikheid

2013 Feestelikheid

Met Juliemaand al stewig in die saal, is Gansbaai se Feeste sommer om die draai.

SAPD en Santa Shoebox

SAPD en Santa Shoebox

Masakhane Crechè is onlangs geregistreer as deel van die Santa Shoebox Project wat nou verseker dat die kleuters gedurende die Kersgety by dié projek sal baat vind.

Mooiloop met Valiant en Denvor

Mooiloop met Valiant en Denvor

Anton Goosen het as gaskunstenaar tydens Valiant Swart en Denvor Phokaners se opname vir SABC2 in Gansbaai opgetree.

Die wind waai in mineur

Die wind waai in mineur

Ons  huisie was klein, dog heel gemiddeld vir ons sosiale stand en oor-groot genoeg om ons huisgesinnetjie te akkom-modeer.

Welkome komberse

Welkome komberse

Loutere vreugde het onlangs hoogty gevier met die oorhandiging van 35 komberse aan die kinders van Beverley Hills se Huis van Hoop, asook enkele gemeenskapslede vanuit Beverley Hills.

Sunny Calendulas

Sunny Calendulas

Introduce an explosion of colour to your winter garden with bright and sunny calendulas.