All Posts

Gesamentlike Erediens

Gesamentlike Erediens

Die gesamentlike Erediens en bediening van die Heilige Nagmaal tussen die onderskeie NG- en VGK-gemeentes was goed verteenwoordigend.

10 Jr vir Pearly Beach NGK

10 Jr vir Pearly Beach NGK

“Ek sien die 10-jarige bestaan en die gebou van Pearly Beach NG-gemeente as deel van God se Genade,” het ds Dirk van Dyk, NG-leraar tydens Pearly Beach NG-gemeente se 10de verjaardagvieringe gesê.

July to September Leopard Toad Time

July to September Leopard Toad Time

With the arrival of the first post winter warm weather, The Western Leopard Toads will start to breed again.

Dickie en die Gryswalvis

Dickie en die Gryswalvis

 “Ek is só opgewonde oor my besoek aan die San Ignacio lagoon waar ek met die grey whales, die Eschrichtius robustus, kennis gemaak het, ek weet byna nie waar om te begin nie,” het ‘n opgewonde Dickie Chivell aan toehoor...

Skoolhoof groet Okkie Smuts

Skoolhoof groet Okkie Smuts

“Bykans vier jaar gelede het ek die pos as prinsipaal by die klein skooltjie met die groot hart aanvaar, en wat ‘n fantastiese tyd was dit nie,” was deel van Chris Delport, voormalige skoolhoof van Laerskool Okkie Smuts se afskeidsw...

Agulhaskus se Golgotha

Agulhaskus se Golgotha

Met die aanloop tot die bou van die Agulhas vuurtoring is daar met reg na die kusgebied as ‘n Golgotha verwys.

Die kunssy van Fotografie

Die kunssy van Fotografie

Een van Gansbaai Fotografieklub se stigterslede en ook die eerste verkose koördineerder, Sanchia Chivelle, was die spreker tydens ‘n byeenkoms op 1 Julie 2013.

Soek en jy behoort te vind

Soek en jy behoort te vind

Ons  is al in Julie-maand en die visopbrengs was maar treurig sover.

Duiwenuus en Vlieguitslae

Duiwenuus en Vlieguitslae

Wat veronderstel was om 'n maklike wedvlug te wees het toe vir van die duiweboere in 'n nagmerrie uitgedraai.

Tennisnuus

Tennisnuus

Voorverlede Saterdag, 22 Junie, het ons dames, die Strandlopertjies, hul 2de wedstryd in die 190liga op Worcester gaan speel. Hierdie wedstryd het al 2 keer uitgereën.

Reeksmoordenaar sit lewenslank

Reeksmoordenaar sit lewenslank

‘n  Reeksmoordenaar en verkragter, Sandisile Makhaka (31), is verlede Donderdag deur Regter me Bhoqwana en twee assessore in die Kaapse Hooggeregshof tot 3 maal lewenslange gevangenisstraf plus ‘n  verdere 23 jaar gevonnis. ...