All Posts

SA Vertaler in Engeland

SA Vertaler in Engeland

 ‘n  Suid-Afrikaner met Britse burgerskap in Engeland, Jan Moodie (regs), is druk besig met die vertaling van  ‘n  hengelboek in Afrikaans.

 Dis nou of nooit

Dis nou of nooit

Ons het die benodigde noordwestewind gehad, opgevolg met  ‘n  stewige wes- en suidwestewinde en boonop  ‘n  see wat jou toelaat om op hom te kom.

SA Ope Dames Potspel Kampioenskappe het die Overberg

SA Ope Dames Potspel Kampioenskappe het die O...

Gedurende die pas afgelope SA Ope Dames Potspel Kampioenskappe het die Overberg sone vir die eerste keer sedert die toernooi 23 jaar gelede  ‘n  aanvang geneem het , hul eie damesspan ingeskryf. Wat merkwaardig was, is dat al die dame...

Hospitaal beindruk minister

Hospitaal beindruk minister

“Indien Hermanus Provinsiale Hospitaal nou vir 'n ‘Wêreld-klas Distrikshospitaal’ kompetisie sou inskryf, is ek daarvan oortuig dat dit sou wen!”, het die Wes-Kaapse Minister van Gesondheid, mnr Theuns Botha, na afloop v...

Ysterperdmanne vasgesneeu

Ysterperdmanne vasgesneeu

Vanjaar was dit die 10de jaarlikse Sutherland Winter Runners 2013 motorfietsrit vir die Scattered Links MCC en die 3de vir Overberg Scattered Links, met 6 Gansbaaiers wat meegedoen het.

Twee Somaliese winkels beroof

Twee Somaliese winkels beroof

‘n Somaliese huiswinkeleienaar is verlede Sondagoggend om 09:00 voor sy winkel met ‘n stok geslaan en beroof. Sy winkel in Roosstraat, Blompark, was reeds oop en ‘n 21-jarige man het na bewering R1000 kontant uit die geldlaai gen...

Komposswendelaars bedrywig

Komposswendelaars bedrywig

 ‘n Groep komposswendelaars van die Kaap is weer in die omgewing bedrywig en inwoners moet op hul hoede wees. ‘n Onlangse geval in Clairvaux, Franskraal is bevestig waar 5 Kaapse mans in ‘n wit Isuzu bakkie met ‘n Kaap...

Lyndanskonsert

Lyndanskonsert

‘n Gesellige Lyndanskonsert ter stywing van die Birkenhead Boothengelklub se fondse is verlede Saterdag deur Margi Muller van die klub gereël.

Klavierkonsert Musikale hoogtepunt

Klavierkonsert Musikale hoogtepunt

Marjaan van Tonder, Gansbaai se eie internasionaal befaamde konsertpianis, se uitvoering Donderdagaand, 6 Junie by die ‘Great White House’ was ‘n groot sukses.

Posbestellings se Skadukant

Posbestellings se Skadukant

Om na Japie de Villiers se verhaal te luister, dui net op een ding en dit is dat die publiek altyd op hul hoede moet wees met telefoonoproepe waarby beloftes van gratis geskenke ingesluit is. Japie het op 18 Augustus 2011 ‘n “Elektro P...

SEKERHEIDSTELLING GELDIGHEID BY HUWELIKSLUITING

SEKERHEIDSTELLING GELDIGHEID BY HUWELIKSLUITI...

Ons hoor so gereeld “Die kontrak is nie geldig nie, want ek is binne gemeenskap van goedere getroud en my vrou het nie geteken nie”.