All Posts

Black Leaves

Black Leaves

Black Leaves het verlede Saterdag op hul tuisveld teen Wesbank van Malmesbury

Gansbaai Haainet Inisiatief

Gansbaai Haainet Inisiatief

Die resultate van suksesvolle navorsing om die gevaar wat gewone haainette vir die krimpende haaibevolking inhou, blyk belowend te wees.

Uile vir Gholfbaan

Uile vir Gholfbaan

'n Groep gholfers het besluit om die enorme rot- en muisplaag by Gansbaai Gholfbaan, wat die baan erg verniel, met 'n unieke inisiatief die hoof te bied.

Hugh Daniel spog weer

Hugh Daniel spog weer

‘n Oproep om vir Hugh-Daniel Grobler se foto in Die Burger se Buite Bylae te stem, het gesorg vir ‘n tweede plek vir hom.

 Gansbaai SAPD

Gansbaai SAPD

Noodnommer tydens kragonderbrekings

Verslawing

Verslawing

Verslawing hetsy alkoholisme, TIK-TIK, kokaïne, pil- en dobbelverslawing ensovoorts, het ‘n kettingreaksie wat soveel mense in die hele proses beïnvloed, veral die persone naaste aan die verslaafde, sy/haar ouers, metgesel, vriende...

Dagga by Stanford

Dagga by Stanford

"Terwyl sommige inwoners nog ontsteld is oor 'n Outdoor electronic music festival deur "Physco Stomper" op 18 en 19 Mei vanjaar by Walsacres-plaas waartydens beslag op 'n verskeidenheid van dwelms tydens 'n padblokkade g...

Wat elke man behoort te weet

Wat elke man behoort te weet

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het hul Mansgesondheidsveldtog van stapel gestuur om ‘n groter bewustheid van prostaat- en testiskanker onder mans te skep, by wyse van opvoedkundige veldtogte wat  vroeë opsporing beklemto...

Fynbosskou in vooruitsig

Fynbosskou in vooruitsig

Met vanjaar se Fees van die Ganse wat "in twee verdeel" is, begin sake stadig maar seker vorm aanneem.

Whalesong Lodge deel van FTT

Whalesong Lodge deel van FTT

Met verwysing na etlike vorige berigte oor TripAdvisor se "Certifificate of Excellence", is Whalesong Lodge van Stanley en Lainy Carpenter in De Kelders ook onlangs op hierdie wyse vereer.

OVERSTRAND MUNICIPALITY BUDGET APPROVED

OVERSTRAND MUNICIPALITY BUDGET APPROVED

The 2013/14 Operating and Capital Budget, indicative budget forecasts for 2014/2015 and 2015/2016, as well as draft budget related policies were approved by Council, with the abstention of the opposition members in the discussion and voting becaus...