All Posts

Die Pret van Pretstap

Die Pret van Pretstap

Die "Fun Walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid wat op Saterdag, 4 Mei 2013 aangebied is, het, aldus die organiseerders, bogemiddeld suksesvol afgeloop.

Die Bron Primere Skool

Die Bron Primere Skool

By Die Bron Primêre Skool te Stanford verloop sake nogal bedrywig en dit is 'n behoorlike mondvol om met Afrikaans, Xhosa en Engels by te hou.

Groot Derby Saterdag

Groot Derby Saterdag

Die lang verwagte droom dat daar minstens twee spanne uit die Overstrand aan die groot Premier Liga moet deelneem het toe uiteindelik waar geword.

Daar word met jou kop gesmokkel

Daar word met jou kop gesmokkel

Wanneer die vis nie byt nie is daar gewoonlik logiese redes voor, bv. --  òf die water het as gevolg van die weer so verander dat die temperatuur so koud is dat geen vis in aas belang sal stel nie, òf die watertemperatuur is veels ...

Cross Country Season Starts

Cross Country Season Starts

Nineteen of the Football Foundation's athletes took part in the first trial run in Moorreesburg on Saturday.

Huisrowery

Huisrowery

Gewelddadige inbrake, wat as huisroof bekendstaan, en gewone inbrake, waar mense wel tuis was maar nie bedreig is voordat die inbreker gevlug het nie, het nou ontstellende afmetings aangeneem.

Honde vergiftig

Honde vergiftig

Hoe onnodig en wreed dit ookal mag klink, maar 4 pragtige groot honde is verlede Sondag vergiftig om by Belmont Cash en Carry in die Industriële gebied te kon inbreek…en dit vir sigarette.

Gansbaaier deel van Balbesit faam

Gansbaaier deel van Balbesit faam

'n Bekende Gansbaaier, Adelè Nel se seun, Geon Nel (31) (links), wat in Gansbaai grootgeword het, is deel van die Balbesitspan wat onlangs by die Absa Nasionale Klein Karoo Kunstefees op Oudtshoorn met 'n Kanna-toekenning vir Beste Akteurs ver...

Praktiese Fotografie

Praktiese Fotografie

Gansbaai Fotografieklub se lede het onlangs 'n praktiese sessie oor die basiese beginsels vir die gebruik van 'n digitale kamera beleef.

AO Sarena Hugo se stokperdjie

AO Sarena Hugo se stokperdjie

Adjudant-offisier Sarena Hugo is on-langs as Stanford SAPD se Kommunikasie-offisier aangestel.