Groeneweide Restaurant
  • (20)

Breakfast & Lunch

On Groeneweide you can buy plants at our nursery, eat the best breakfast and lunch in our restaurant, and enjoy the view with a glass of wine or beer on the stoep. Children can run around and meet our farm animals (mountain goats, chickens, ostriches, sheep & young cows). Pets are welcome.

More Info
  • (20)
More Info

Groeneweide-ontbyt

  • Twee eiers, tamatiesmoor, spek, sampioene en plaasbrood of tjips - R35

Plaasontbyt

  • Tuisgemaakte patty, boerewors, spek, eiers, sampioene, tamatiesmoor en plaasbrood of tjips - R85

Kerrie- of vaalafval

  • Skaapafval met rys en een groente-in-seisoen - R80

Huiskos

  • Tamatiebredie, kerrie-skaap, ens (vra wat is beskikbaar), met rys en een groente-in-seisoen - R75

Hoenderschnitzel

  • Hoenderborsie met sampioensous, slaai en tjips - R65

Hamburger

  • Hamburger bun, tuisgemaakte patty, een repie spek, tamatie en tjips - R60

Ham, Kaas en Tamatie-toebroodjie

  • Gerooster met drie snye brood, ham, cheddarkaas en tamaties en n slaaitjie - R45

Hoendertoebroodjie

  • Gerooster met drie snye brood, fyn hoender met gegeurde mayonnaise en slaaitjie - R45

Jaffels

  • Twee snye brood gerooster in n jaffelpan gevul met kerriemaalvleis en n slaaitjie - R45

Spinasie en Feta Quiche

  • Spinasie, feta, sampioene en preie met n slaaitjie - R45

Vir die Soettand

Gourmet Melkskommel

  • 400 ml roomys met room, dik sjokoladesous en versier met allerhande lekkernye - R55

Tradisionele Melkskommel

  • 300 ml roomys met 100 ml melk gegeur met vanilla, sjokolade, piesang, aarbei, kougom of lemmetjiegeursel - R30

Vanillaroomys met sjokoladesous - R25

Koek van die dag - R40

Poeding van die dag met vla - R25

Kiddie's Spyskaart

Kiddie's Ontbyt

  • 1 eier, 1 repie spek en tjips - R20

Kiddie's Melkskommel

  • 200 ml roomys en 50 ml melk gegeur met vanilla, sjokolade, piesang, aarbei, kougom of lemmetjiegeursel - R20

Kiddie's Burger

  • Kiddie's bun, klein tuisgemaakte patty, tamatie en tjips - R25

Bordjie Tjips - R15

Roomyshorinkie - R10

Drinkgoed

  • Koffie - R15
  • Cappuccino - R20
  • Tee - R10
  • Gaskoeldrank - R12
  • Appletiser en Grapetiser - R15
  • Just Juice - R15

Groeneweide Nursery provides a range of garden plants and accessories that are well suited for coastal conditions.

Contact Details

  • Primary number: Click Here
  • Email: Click Here
 

Business Info

  • Operating Times: Click Here
  • Address: Click Here
  • Currencies Accepted: Click Here

Gallery

Map

Nearby Places