Dis weer tyd vir HERBERG-AAN-SEE BASAAR, op Saterdag 6 Augustus by die PRETORIUSSAAL, kom kyk en proe, daar is baie te koop en te eet!

Bring n mandjie pak vol en dan kan almal die naweek saam kuier en rus. SIEN JOU 10:00.

Vir meer inligting, kontak Herberg aan See.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places