Ons herdenk die heiligste oomblikke in die geskiedenis van die wêreld: die lyding, sterwe en opstanding van Jesus Christus.
2 - 9 April 2023 elke dag 08:00 - 20:00.
Daar sal mense wees om saam u die pad te stap en daar wees om saam jou te bid.
Skakel Pastoor Christo Stander vir enige navrae.