Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van komme...
Die kerk was ingehuldig in 1953 en die eerste gemeente het begin in 1909. Sedertdien het die kerk gegroei in diens van God en het nou meer as 2550 lidmate. Die kerkgebou was gebou onder leiding van Dominee JPL Zietsman. Die konstruksie was ‘n gemeenskapsprojek en die hele gemeente van daardie tyd het ingespring om die fondasie te grawe. Die ryk geskiedenis van die kerk word veral uitgebeeld deur die gebou en die lieflike orrelklanke van die orrel. Tot vandag is die kerk en sy gemeente die ligtoring in Gansbaai se duister.
Die kerk het ruim gebeure wat fondse genereer vir die kerk en Herberg-aan-See ouetehuis. Hierdie gebeure word goed deurdink en uitgevoer vir die genot vir jonk en oud in Gansbaai.
Vrydag mini-basaar
Kersmark
Pinkster
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van komme...
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraal...
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet...
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste ...
Search & Enjoy