NG Kerk Gansbaai

Blog: Wag as ruimte van hoop

Published: 11 October 2016
By:Dr.Lisel Joubert

Wag as ruimte van hoop
Die “as” waarmee Psalm 27: 13 (Direkte Vertaling) begin spreek boekdele: “As ek darem nie geglo het…”. Dit dui op die erken van ‘n ander scenario. ‘n Scenario waar hoop en vertroue nie bestaan nie. Waar daar nie ‘n groter prentjie is om aan vas te hou nie. Waar daar geen verwagting is om die goedheid van God te proe nie. Die digter verstaan dit is net omdat daar ‘n verwagting is dat wag moontlik is. Wag is ‘n integrale deel van ons geloof. Dit is die bymekaarkom van ons verwagtings, planne en idees en God se tyd. Dit is die oorvleueling van my sien en God se sien:
“Wag op die Here!
Wees sterk en hou moed,
ja, wag op die Here!”  (Psalm 27: 13-14)

Recent Posts

Barmhartigheid
Published: 10 August 2017
By: Ds. Dirk van Dyk

Barmhartigheid is mildheid, ontferming en vergewin...

Persverklaring: CRL ...
Published: 07 July 2017
By: Dr Gustuv Claasen

Die NG kerk distansieer hul van die verslag....

Gasvryheid
Published: 21 June 2017
By: Ds. Dirk van Dyk

In die wereld van die Bybel gaan gasvryheid oor di...

Pinkster 2017: Ons i...
Published: 08 June 2017
By: Ds. Dirk van Dyk

Hoekom gaan ons kerk toe? Ons is nie alleen Christ...