NG Kerk Gansbaai

Die goeie vloei oor

Die goeie vloei oor

NG Kerk Gansbaai

Die goeie vloei oor

Daar is baie spreekwoorde wat daarop neerkom dat jy nie vir ander kan gee as jy self leeg is nie. Dat jy na jouself moet kyk voordat jy ander optimaal kan help. Tog verstaan Paulus dat God met leë en gebreekte kruike ook kan werk. Dat ons Skeppergod wonderbaarlik uit jou leegheid en onvermoeë ander kan genees. Dat jy sterk is juis as jy swak is. Dat God kan klaarmaak wat jy miskien net begin het. Dat God uit niks kan skep. Dat God jou verlange kan raaksien.

“Remember that [God] will in [God’s] own way and …own time complete what we so poorly attempt. Often we do not achieve for others the good we intend; but we achieve something, something that goes on from our effort. Good is an overflow. Where we generously and sincerely intend it, we are engaged in a work of creation.” (Iris Murdoch)

Die goeie vloei oor

Dr. Lisel Joubert

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Bulletininligting : Sondag 17 Junie 2018

Bulletininligting : Sondag 17 Junie 2018

As gevolg van vakansie, geen gesinsdiens in saal op Sondag 24 Junie 2018

NG Kerk Gansbaai
Bulletin 10 Junie 2018

Bulletin 10 Junie 2018

Pearly Beach bied op 12 Junie 'n uurtjie van musiek en sang aan.

NG Kerk Gansbaai
Bulletininligting

Bulletininligting

Kwartaalikse gesinsdiens in kerk 10 Junie 2018.

NG Kerk Gansbaai
Vakante leraarspos

Vakante leraarspos

Ds Dirk van Dyk tree op 31 Desember 2018 af.

NG Kerk Gansbaai