Erediens: Sondag 10 Januarie 2021
Erediens deur Ds Hanri Joubert.
Die kerk was ingehuldig in 1953 en die eerste gemeente het begin in 1909. Sedertdien het die kerk gegroei in diens van God en het nou meer as 2550 lidmate. Die kerkgebou was gebou onder leiding van Dominee JPL Zietsman. Die konstruksie was ‘n gemeenskapsprojek en die hele gemeente van daardie tyd het ingespring om die fondasie te grawe. Die ryk geskiedenis van die kerk word veral uitgebeeld deur die gebou en die lieflike orrelklanke van die orrel. Tot vandag is die kerk en sy gemeente die ligtoring in Gansbaai se duister.
Die kerk het ruim gebeure wat fondse genereer vir die kerk en Herberg-aan-See ouetehuis. Hierdie gebeure word goed deurdink en uitgevoer vir die genot vir jonk en oud in Gansbaai.
Vrydag mini-basaar
Kersmark
Pinkster
2020... die jaar is verby. Kersfees en die nuwe jaar 2021 is op ons. Ons hoop en bid vir ‘n nuwe be...
Die 2020 vertaling van die Bybel in Afrikaans is einde November bekendgestel.
Kersfees is die tyd waar strydbyle, soms tydelik, begrawe wordEk kla, soos baie ander, elke jaar as die kersve...
Search & Enjoy