OK Foods Gansbaai

Blow 'n Whistle Projek

Blow 'n Whistle Projek

OK Foods Gansbaai

Laerskool Gansbaai het 'n projek 'Blow 'n Whisle' geloods waartydens leerders fluitjies kan koop vir in geval van nood om dit dan te blaas. OK Foods het 'n donasie van R1000,00 gemaak tot hierdie fonds sodat die skool fluitjies kan koop vir leerders wat nie kan bekostig om 'n fluitjie te koop nie.

Op die foto met die oorhandiging is: Chris en Petra van Rensburg van OK Foods tesame met Mnr Eben van der Merwe, Skoolhoof van Laerskool Gansbaai.

Blow 'n Whistle Projek

OK Foods Gansbaai

Shop Where South Africans Shop

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

National Brands Promosie

National Brands Promosie

Marietjie Boshoff van Gansbaai is die gelukkige wenner...

OK Foods Gansbaai
Moedersdag by OK Foods Gansbaai

Moedersdag by OK Foods Gansbaai

Dis darem lekker om iemand te bederf met 'n geskenkpak vir Moedersdag...

OK Foods Gansbaai
Boskamp Boerewors Kompetisie

Boskamp Boerewors Kompetisie

Joanie Groenewald van Gansbaai was die gelukkige wenner...

OK Foods Gansbaai
Langkloof Boereworskompetisie

Langkloof Boereworskompetisie

Langkloof Boereworskompetisie word aangekondig.

OK Foods Gansbaai