SkaapKopFees 2018
  • (20)

Dis ons 2de Fees so kan net beter raak!

From : November 10 2018 09:00

To : November 10 2018 17:00

Kom geniet die plaas atmosfeer in Baardskeerdersbos saam met ons 10 November. Bring iets om op te sit en geniet die musiek.

Skaapkop ete kaartjies kan gekoop word by PROTEA FLORA of stuur ons 'n e-pos of kontak ons.

Groot dank aan Swellendam se skaapkopgulde wat skaapkoppe jaarliks vir ons gaarmaak en braai!!

  • (20)

Contact Details

  • Primary number: Click Here
  • Email: Click Here
  • Social:
 

Business Info

  • Address: Click Here

Gallery

Map

Nearby Places