Koste: R1850 pp
'n Voorbeeld stekelap, gare, naalde en notas is ingesluit.
Die uitknip van jou lap, stikwerk en die inryg met 'n smokmaskies, word vir jou gedoen.
Jy doen slegs die smokwerk en verskaf jou eie materiaal.
Die finale afwerking van die rokkie is ingesluit.