Hermanus Pickleball Club, word bedryf uit die Hoërskool Hermanus se gimnasium. Ons het 3 binnenshuis bane en ons tye wat ons speel is Maandae, Woensdae en Vrydae van 17:00 - 19:00; Saterdae van 09:00 - 12:00. Die koste is R75 pp/sessie, ingesluit paddles en "wiffle balle" (plasties, met gaatjies in).
Ons het 'n WhatsApp groep wat die spelers op datum hou van gebeure en wanneer ons speel en wie kom speel.
Almal, jonk en oud, is welkom om te kom speel. Kontak Helene of Danny telefonies of laat weet op ons WhatsApp groep as julle wil kom speel of 'n baan vooruit wil bespreek vir vriende, familie of vir 'n besigheidsfunksie.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places