Son en See Feesmark 2024!
Kom kuier by die Son en See Feesmark in Hermanus!
Join us for a special performance by Winand Grundling and Johann Nel on Sunday, 13 October 2024.
Join us for an inspiring and heart-wrenching event as Ilse Verster shares her powerful story.
HOOP is n noodsaaklikheid. Wanneer jy voel jy nie meer kan aangaan nie en alles donker lyk, is dit hoop wat in jou oor fluister: "Jy kan!"
Die akteurspaar, Ira Blanckenberg en Waldemar Schultz, van Somerset-Wes se 14-jarige seun, Kieran, is in 2013 oorlede nadat hy in Hermanus van n krans afgeval het.
NG Kerk Hermanus bied aan n manne-ontbyt op Wêreldbiddag vir mans.