Blog

Die Kleur van Hoop - 21 Maart 2020

Die Kleur van Hoop - 21 Maart 2020

NG Kerk Hermanus

Die Kleur van Hoop

Datum: Saterdag, 21 Maart 2020

Tyd: 10:30 vir 11:00

Plek: NG Kerk Hermanus

Kaartjies: R100

Die akteurspaar, Ira Blanckenberg en Waldemar Schultz, van Somerset-Wes se 14-jarige seun, Kieran, is in 2013 oorlede nadat hy in Hermanus van n krans afgeval het. Ira vertel hoe skryf haar help sin maak het van hierdie onsettende verlies.

Lisa Smorenburg van Riviersonderend se seun is in Augustus 2019 in n fratsongeluk oorlede. Sy skenk haar seun se organe. Storm was n baie vriendelike kind wat met enigiemand kon gesels. Hy was n "gentleman". So sal Lisa haar enigste seun onthou.

Kaartjies is beskikbaar by die Kerkkantoor.

Verversings te koop.

Vir meer inligting kontak NG Kerk Hermanus.

Die Kleur van Hoop - 21 Maart 2020

NG Kerk Hermanus

The NG Kerk Hermanus is a Dutch Reformed Church that is a Reformed Christian denomination in South Africa. The well-established congregation welcomes members of the greater Hermanus community, as well as visitors to the area, to join them as they praise the Lord God. Offering a range of church servi...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Hermanus
Read More

Recent Posts

Die Kleur van Hoop

Die Kleur van Hoop

HOOP is n noodsaaklikheid. Wanneer jy voel jy nie meer kan aangaan nie en alles donker lyk, is dit hoop wat in jou oor fluister: "Jy kan!"

NG Kerk Hermanus
Manne-Ontbyt - 7 Maart 2020

Manne-Ontbyt - 7 Maart 2020

NG Kerk Hermanus bied aan n manne-ontbyt op Wêreldbiddag vir mans.

NG Kerk Hermanus
NG Kerk Hermanus Feesmark

NG Kerk Hermanus Feesmark

Kom geniet die NG Kerk Hermanus Feesmark saam met ons!

NG Kerk Hermanus