SASSA WhatsApp Number
Need answers about your SASSA benefits?
Hawston se eerste rugbyspan het Saterdag, 8 Oktober 2022, koning gekraai oor Bredasdorp Rangers RVK toe hulle vir ‘n vyfde keer in ‘n ry (minus die twee Covid-jare) die Overberg-streek van die Boland se Groot Uitdaag gewen het.
Met hierdie oorwinning, het Hawston Skrik vir Niks RVK hul plek in die Top-12 van Boland Rugby se Groot Uitdaagbeker-kampioenskap se klubrugby-kompetisie bespreek. Die Top-12 begin op 22 Oktober en wedstryde sal op SABC 2 uitgesaai word.
Arnie Africa, raadslid van wyk 8 en die Burgemeesterskomiteelid vir Bestuursdienste, sê die jaarlikse Groot uitdaag-kampioenskap het ‘n belangrike instelling op die Overstrand se rugbykalender geword.
“Baie geluk en baie sterkte aan Hawston Skrik vir Niks met die volgende rondte van die kompetisie. Dit vra harde werk, ure se oefening en toewyding om 'n wenner te wees. Sterkte met die res van die kompetisie."
Overstrand Municipality serves the communities of Gansbaai, Stanford, Hermanus, and Hangklip / Kleinmond, including suburbs, settlements, and villages. With a population of over 135,000 people spread across more than 1,700 km², Overstrand Municipality plays a central role in keeping day-to-day life...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThe Department of Home Affairs Mobile Unit will be visiting various communities across the Overstrand during September...
The Department of Labour will be in the Overstrand on the following dates.
The South African Revenue Service (SARS) Mobile Tax Unit will be visiting Overstrand on selected dates in August 2026.
Mr Edward Jantjies has been appointed by the Overstrand Municipal Council as Acting Municipal Manager...
The South African Social Security Agency (SASSA) will be in the Overstrand on the following dates from 09:00 - 15:00.