SELFVERTROUE beteken SUKSES ... maar WAAR kry ‘n mens dit?

SELFVERTROUE beteken SUKSES ... maar WAAR kry ‘n mens dit?

The BandAid Strip Counselling & Coaching Services

SELFVERTROUE beteken SUKSES ...

maar WAAR kry ‘n mens dit?

Daar word gesê SELFVERTROUE is die lig van binne, omdat dit jou bold, vreesloos en unstoppable maak, tog word niemand met selfvertroue gebore nie.

Dit is eerder iets wat jy in jouself ontgin deur dit AAN TE LEER (it is a learned skill).  Selfvertroue is magical omdat dit jou hele lewe kan verander en inkleur sodat jou grootste en mooiste drome kan realiseer.

Die vraag is: HOE doen ‘n mens dit?

Daar is ‘n maklike, fun, goedkoop, stap-vir-stap, kort e(pos)-kursus wat jou op ‘n self-ontdekkingsreis neem ... in jou eie spasie, teen jou eie tempo en in jou eie tyd.

Dit is die derde module van die BandAid Strip se LIFE MAKEOVER e-course en dit is ook in Afrikaans beskikbaar:

“The third module deals with self-development:  the deep-penetrating restoration of your inner core, the improvement of your self-esteem, the increase of your self-worth and the discovery of your rare potential, e.g. how to gain self-confidence, focus, self-discipline, momentum, perseverance, positive mental associations, etc. ...”

As jy meer hiervan wil weet, besoek gerus hierdie link:  www.bandaidstrip.co.za/page3.html en kontak my asb. vir meer besonderhede indien nodig.

Mooibly groete

Heté

Trauma & Life Design Coach (Life Crises Management Skills)

The BandAid Strip Counselling/Coaching Services

SELFVERTROUE beteken SUKSES ... maar WAAR kry ‘n mens dit?

Heté Fourie

The BandAid Strip is a place of hope, healing and new beginnings, offering CONFIDENTIAL/AFFORDABLE counselling (personal consultations and e(mail)-therapy), marriage- and couples counselling, relationship restoration, divorce mediation and D.I.Y. divorce assistance, trauma coaching ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Hermanus
Read More

Recent Posts

Hoekom skuil mense agter die

Hoekom skuil mense agter die

Hoekom is dit so ONMOONTLIK vir die meeste mense om te kan aanvaar dat dit MOONTLIK is om jou hele lewe, groot probleme en struikelblokke, behoeftes en begeertes...

HET JY GEWEET... jy onderbewussyn kan glad nie...

HET JY GEWEET... jy onderbewussyn kan glad ni...

HET JY GEWEET... jou onderbewussyn kan glad nie onderskei tussen realiteit en fiksie nie?

Counselling/Coaching Tools & Services

Counselling/Coaching Tools & Services

As the BandAid strip is a place of hope, healing and new beginnings, this is the platform with tools on HOW to heal, change, restore, uplift and improve your life...

How to buy happiness...

How to buy happiness...

Happiness is within you. If you cannot find your own happiness, you might miss out on it for the rest of your life.