Now Offering Pickleball in Kleinmond!
Kleinmond Tennis Club is thrilled to announce the introduction of pickleball to our repertoire of activities.
Sondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin om meer kinders en jongmense by hierdie gewilde sport betrokke te kry.
Een van ons lede, John Gardiner, het besluit dat iets nou gedoen moet word om te voorkom dat die plaaslike klub binnekort uit net ‘n klomp bejaardes bestaan.
Hy en sy vrou, Lois, het daarin geslaag om 24 entoesiastiese skoliere van die Overhills gemeenskap om 16:00 by die bane te kry. Hulle was onder die toesig van Theo Hlongwana en gretig om uit te vind of hulle van tennis gan hou. Hulle is gebring en weer om 17:30 opgelaai deur die huurmotorbestuurder, Mxo.
Die klub se afrigter, Hannelize Upsher, het met balle en rakette opgedaag en met behulp van Kevin Ravno en Antoinette Alberts begin om die kinders beurtelings ‘n idee van die spel te probeer gee. Sommige van die kinders het sommer dadelik aanleg getoon maar hoofsaaklik het dit daaroor gegaan om die kinders die genot te laat ervaar van om jou maats op die tennisbaan te ontmoet vir ’n bietjie gesonde oefening.
Daar word nou gehoop dat die kinders van Proteadorp en Kleinmond volgende Sondag by hierdie groep sal aansluit. Ouers en ander volwassenes is natuurlik ook baie welkom, veral as hulle dalk behulpsaam wil wees met die organisasie van die middag se aktiwiteite.
Kontak Kleinmond Tennis Klub as jy deel wil word van Kleinmond se nuwe tennisoplewing!
Kleinmond Tennis Club is a non-profit sports club with four all-weather courts open to members and non-members for games of tennis and pickleball. Open seven days a week, Kleinmond Tennis Club offers exclusive court use to members on Wednesdays, Saturdays and public holidays. Non-members are welcome...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreKleinmond Tennis Club is thrilled to announce the introduction of pickleball to our repertoire of activities.
Put your dancing shoes on and come enjoy an evening of dance, good company, and great music by G&T!
Raai wie het Saterdag by ons bane opgedaag? Niemand minder as die bekende sanger, Jak de Priester nie!
Ons het onlangs 'n baie lekker besoek van die tennisvroue van die Pinelandsklub hier by ons gehad.
Looking for a venue for your next function? Look no further!