Special: Eksklusiewe Begrafnis Pakket

Town: Kleinmond
Starts: August 01, 2018
Expires: December 31, 2018
By: Nashca Funerals Kleinmond

Eksklusiewe begrafnis pakket vir persone tussen ouderdomsgroep 14 en 64 jaar kwalifiseer vir genoemde pakket.

Enkel of Familie:

  • Volledige begrafnis- of verassingsdiens
  • Maandelikse premie - R45
  • Geen inskrywingsfooie nie
  • 3 Maande wagtydperk
  • U is welkom om enige van ons kantore te besoek vir enige navrae.
  • By Nashca Begrafnisdienste is u spesiaal en u behoeftes uniek.
  • Nashca Begrafnisdienste is daar om na elkeen se behoeftes om te sien, op n persoonlike en professionele wyse.

"Diens met deernos"

  • Dit is Nashca Begrafnisdienste se strewe om die beste te wees in wat ons doen.
  • Nascha is n familie besigheid wat omsien na die behoeftes van u as n familie.

Terme en voorwaardes geld.

Kontak on gerus!

Enquire Now

Recent Specials

Eksklusiewe Begrafnis Pakket vir Pensioena...

Eksklusiewe Begrafnis Pakket vir Pensioenarisse
Starts: August 01, 2018
Expires: December 31, 2018
By: Nashca Funerals Kleinmond

Eksklusiewe begrafnis pakket vir pensioenarisse persone tussen ouderdomsgroep 65 en 85 jaar kwalifiseer vir genoemde pakket.