Absolutely Fabulous Fashion Show

Ten bate van Huis Klippe Drift

Kom geniet n oggend vol unieke modes, musiek, vonkelwyn en vele verrassings. Klere vir alle figure van Corra's clothing. Kaartjies vir die fashion show is beskikbaar vir R60 by Huis Klippe Drift. 9h00 vir 9h30.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places