Korreltjie Kantel @ Drostdy Schuur

Presented by Miss Ruby

Soos gehoor op RSG Kunstefees (2015) en op lug op 28 Februarie 2017.

3 Onverwagse musiekgroepe kom bymekaar om Ingrid Jonker se liefdesgedigte te verwerk en opnuut weer te gee. Hierdie gedigte word verweef met dramatiese en musikale vertolkings van André P Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe aan mekaar in die 60 jare. ‘n Hartroerende en intieme weergee van verlange, verbodenheid, vernietiging en die vreeslose verrukking van die liefde.

Met Luna Paige, Nick Turner & Jamie Jupiter.
Kaartjies: R130

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places