Villiersdorp Koöperasie vier vanjaar op Saterdag 9 April sy 100ste bestaansjaar en bedank die gemeenskap met ‘n feesdag waar besoekers kan uitsien na uitstekende vermaak, stalletjies met iets te ete en te drinke, plaaslike produkte, handwerk en natuurlik Villiersdorp Kelder se wyne.
Kaartjies te koop by shop.vilko.co.za (volwassenes R100, skoliere R50 en kleuter gratis).
Ons hoop om die dag saam julle te vier!