Vroueoggend met Zuléka Smith

Villiersdorp Skou bied aan n vroueoggend met 'Uit die pen van 'n mamma en juffrou'.

Kaartjies is slegs R120 per persoon en sluit verversings in.

Sien julle 23 April 2022!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places