Huis in Parkview, Bredasdorp brand byna af

Huis in Parkview, Bredasdorp brand byna af

Suidernuus / Southern Post

image left

Huis in Parkview, Bredasdorp brand byna af

'n Brand in jou huis is nooit 'n aangename ervaring nie, maar as dit in die middel van die nag gebeur wanneer die meeste mense slaap, kan dit in 'n nagmerrie ontaard. Dit is presies wat die inwoners van een van die relatiewe nuwe huise in die netjiese Parkview woongebied in Bredasdorp onlangs ervaar het. Die gesin was, na wat verneem is, besonder gelukkig om heelhuids daarvan af te kom. Was dit nie vir 'n jong seun wat wakker geword het nie, kon dit veel erger gewees het, het Suidernuus verneem. Bure het in die loop van die aand ook fluks hand bygesit om te help sodat die brand, wat na bewering deur 'n kort sluiting veroorsaak kon ge w ees het, geblus kon word. Die inwoners is na hulle nagtelike nagmerrie ondervinding tydelik elders in die dorp gehuisves.

 
Ora Laubscher
Huis in Parkview, Bredasdorp brand byna af

Suidernuus / Southern Post

Suidernuus / Southern Post is a well-established Bredasdorp-based publishing and printing company that reaches thousands of readers, across 14 Overberg towns, each week. Other than publishing accurate local news and information, the publishing and printing company provides businesses with the opport...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Recent Posts

Suidernuus / Southern Post | 25 March 2022

Suidernuus / Southern Post | 25 March 2022

It's that time of the week again! Bringing you the latest news and updates about Bredasdorp and its surroundings.

Bredasdorp Balletskool Presteer by Eisteddfod

Bredasdorp Balletskool Presteer by Eisteddfod

Die Bredasdorp-gebaseerde Linda Booyse School of Dance het uitstekend gevaar by die onlangse Overberg Eisteddfod.

Red ’n Seeskilpad Só

Red ’n Seeskilpad Só

Lede van die Twee Oseane Akwarium het Struisbaai verlede Vrydag besoek en ’n kleurvolle inligtingsbord op die hoofstrand opgesit.

Skeepswrakmuseum Vier Menseregtedag Met Rits Plaaslike Talent

Skeepswrakmuseum Vier Menseregtedag Met Rits ...

Die Skeepswrakmuseum het Maandag Menseregtedag in die tuin van die museum gevier met musikante...

Parkrun back on track

Parkrun back on track

An enthusiastic crowd of Bredasdorp parkrunners ran their first official parkrun since lockdown, last Saturday.

Suidernuus / Southern Post | 18 March 2022

Suidernuus / Southern Post | 18 March 2022

It's that time of the week again! Bringing you the latest news and updates about Bredasdorp and its surroundings.