Blog

Op Soek Na 'n Nuwe Forever Home

Op Soek Na 'n Nuwe Forever Home

Caledon Dieresorg / Caledon Animal Welfare

Op Soek Na 'n Nuwe Forever Home

Dit is met n baie swaar hart dat ek dié post opsit dié twee prag kinders moet nuwe huise kry. Hulle mens ouers het getrek van n plaas na die dorp en die outjies pas nie aan nie hulle soek weer n plaas of klein hoewe. Bronko is die Great Dane en Ellie die staffie hulle haat ongelukkig katte.

Kontak on direk vir meer inligting.

Op Soek Na 'n Nuwe Forever Home

Caledon Dieresorg / Caledon Animal Welfare

Caledon Dieresorg is Caledon's local animal welfare sanctuary where they help nurse sick animals back to health and find them forever homes. We also host local events to raise money to maintain and keep supporting local abandoned cats and dogs. If you wish to make a donation, contact us directly....

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Caledon!
Read More