Caledon Canola Run 2022

Dit is jaarliks 'n wonderlike geleentheid wat deur motorfietsryers van heinde en verre kom geniet word. Ryers kry die geleentheid om die pragtige natuurskoon van die Overberg te kom geniet, om op andersins ontoeganklike privaat grondpaaie te kom ry en om die Overbergse gasvryheid te geniet. Dit is belangrik om daarop te let dat dit nie 'n resies is nie, maar wel 'n pretrit vir dubbeldoel-motorfietse.

Alle fondse wat ingesamel word deur die organiseerders, word weer net so in die gemeenskap aan verdienstelikegevalle en projekte teruggeploeg.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places