Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Thyme To Party
"Thyme at Rosemary's" sixth birthday coupled with the birthday of Rosemary, the restaurants' owner, was a joyous celebration on Saturday evening.
Stormsee Eis Vistreiler
Stormsee met rukwinde van tot sowat 125km/uur het verlede Saterdag, 17 Augustus ernstige skade aan die stokvis-treiler, St Croix in Gansbaai se nuwe hawe aangerig.
Vrolike Fynbos En Musiekfees
Die 1ste been van 2013 se Fees van die Ganse, die Winter Fynbosskou en Musiekfees, het vrolik en gesellig afgeskop en getuig van sukses op die harde werk wat gedoen is.
Interskole
'n Gees van opgewondenheid en afwagting heers vandeesweek by die Laerskool Gansbaai.
Entrepreneurskursus Aangebied ...
Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is.
Kleuters Se Uitstappie
Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek.
HaS Se Nuwe Bestuurder
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n geselligheid verwelkom.
Die Woord as Brood - Kerk Diens
NG Kerk Gansbaai
On 25 Aug 2013
Sondag 25 Augustus se Kerk Diens.
Thyme to Party
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
"Thyme at Rosemary's" sixth birthday coupled with the birthday of Rosemary, the restaurants' owner, was a joyous celebration on Sa...
Stormsee eis Vistreiler
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
Stormsee met rukwinde van tot sowat 125km/uur het verlede Saterdag, 17 Augustus ernstige skade aan die stokvis-treiler, St Croix in Gansbaai...
Vrolike Fynbos en Musiekfees
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
Die 1ste been van 2013 se Fees van die Ganse, die Winter Fynbosskou en Musiekfees, het vrolik en gesellig afgeskop en getuig van sukses op d...
Interskole
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
'n Gees van opgewondenheid en afwagting heers vandeesweek by die Laerskool Gansbaai.
Fynbos en Musiek Expo
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
Die 2013 Gansbaai Fynbos Expo het gekom en veels te gou gegaan.
Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is....
Kleuters se uitstappie
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek.
HaS se nuwe Bestuurder
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 Aug 2013
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n...






