Alle tollies, bulle, osse en koeie? Lief vir Gholf?

Dan's die beeskraal ope se beesloop en natgat op Saterdag, die 30ste, n moet. Bev Swart van FCS Distributors, voorheen by Zonart Kaggels en Braais nooi jou vir n enkel Stableford.

Komaan, met ontbyt ingesluit en n kraal vol beesvleis, pryse en speensalf, gaan dit vetpret wees!

Koste is R150 per persoon.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places