15 Augustus 2026: Birkenhead Bootklub Maandfu...
Kom geniet ’n heerlike aand saam met ons by die Birkenhead Bootklub se Maandfunksie!
Die Birkenhead Bootklub het Saterdag, 14 Augustus 2021 hul maandelikse funksie gehou in die hawe en het 3 heerlike soppe voorgesit met bykosse en poeding.

Daar het heelwat sop, patats en poeding oorgebly en die komitee het eenparig besluit om dit aan die Silwerjare Ouetehuis te skenk.
Op Sondag, 15 Augustus 2021 het van die komiteelede dit oorhandig aan die bestuur van die ouetehuis, wie later laat weet het dit was goed ontvang.
Die bootklub is elke Woensdag oop en dan braai die lede en hul gaste, terwyl die saal met kombuis, tafels, stoele, eetgerei, kroeg ek kroegdame beskikbaar is vir verhuring teen tariewe beskikbaar is vir die publiek.
Dit kan gebruik word vir troues, verjaardae, vergaderings, funksies, ens.



Indien jy belangstel om n lid te word of om die saal te gebruik, kontak Birkenhead Bootklub.


Welcome to Birkenhead Boothengelklub, a fishing club in Gansbaai that has been the heart of fishing activities for angling, boating and ocean enthusiasts since 1988. The Birkenhead Boothengelklub is a friendly gathering spot in the old harbour with views of fishing boats, Walker Bay and incredible s...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreKom geniet ’n heerlike aand saam met ons by die Birkenhead Bootklub se Maandfunksie!
Join us as we cheer on the Springboks when they take on Wales on our brand-new big screen!
Join the Birkenhead Bootklub for a delicious evening of flavour, fun and great company.
Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!
You're officially invited to a night of fun, music, and good vibes!