29 Augustus 2026: Damesoggend
Kom vier saam met ons ’n spesiale Damesoggend by Die Lighuis AGS Gansbaai!
Kom vier saam met ons ’n spesiale Damesoggend by Die Lighuis AGS Gansbaai!
Sondag, 02 November 2025 om 09:00, bedien Henry Pike by AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum. Almal is welkom.
Hierdie Sondag, 12 Oktober 2025 om 09:00 bedien Pastoor Lee Miley by ons al die pad van Amerika. Almal is welkom.