29 Augustus 2026: Damesoggend

29 Augustus 2026: Damesoggend

Die Lighuis AGS Gansbaai

image left

29 Augustus 2026: Damesoggend

Kom vier saam met ons ’n spesiale Damesoggend by Die Lighuis AGS Gansbaai!

Saterdag, 29 Augustus 2026
09:00
22 Mullerstraat, Gansbaai

Ons kuier saam met Lizette Janse van Rensburg.

Kaartjies: R100 per persoon

Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor. Sluit ligte versnaperings in.

Kom kuier saam, ons sien uit om jou daar te hê!

29 Augustus 2026: Damesoggend

Die Lighuis AGS Gansbaai

Die Lighuis AGS Gansbaai is ‘n Pinkster kerk in die middedorp. Die gemeente is daarop gemik om mense te help om tot lewensvervulling in Christus Jesus te leef, deur hulp van die Heilige Gees. Die Lighuis AGS Gansbaai se missie is om God te verheerlik deur families en individue te bereik en te bedi...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Henry Pike bedien by AGS Gansbaai

Henry Pike bedien by AGS Gansbaai

Sondag, 02 November 2025 om 09:00, bedien Henry Pike by AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum. Almal is welkom.

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by ons!

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by on...

Hierdie Sondag, 12 Oktober 2025 om 09:00 bedien Pastoor Lee Miley by ons al die pad van Amerika. Almal is welkom.