Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026
Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Laerskool Gansbaai (LSG) se koor spog alreeds met baie prestasies. Nou is Eisteddfod se kompetisie weer eens by hulle lys van prestasies gevoeg - ‘n pragtige en welverdiende Goue Diploma (86%) wat hulle by die Overbergse Koor Eisteddfod verwerf het (verlede jaar is hulle met Silwer beloon). Baie geluk aan hierdie leerders!
Die beoordelaars het hulle tevredenheid oor die koor duidelik uitgespreek. Hulle was vol lof en komplimente oor die koor se optrede, voorkoms en dissipline. “Dit maak ons skool trots,” het een van die organiseerders gesê.
Asanti Smit en Carla du Toit is opreg bedank vir hulle harde werk en baie tyd wat hulle aan die koor afstaan, wat ook tot die bevordering van LSG se kultuur-aktiwiteite bydra. Die leerders en hulle ouers is ook bedank vir die gereelde opofferings wat gemaak word om die kooroefeninge en optredes by te woon.
(Foto’s verskaf)
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreCatch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!