Die ‘Boet van Visnette’
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
Dit wil gedoen wees, Laerskool Gansbaai (LSG), dit wil gedoen wees! Gr 4 tot Gr 7 het tydens die Engels Eisteddfod by Curro in Hermanus op Donderdag, 17 Augustus 2023 12 Cum Laude’s, 11 Goue sertifikate en 6 Silwer sertifikate verwerf - uitstekend en baie geluk aan die leerders.
Deelnemers:
Gr. 4: Nikita Stroebel, Cum Laude; Johané Gericke, Cum Laude; Alexmay Sankowski, Goud; Marlie Kotze, Goud; Zachary Foster, Goud; Abbigail Hage, Goud; Erica Booker, Goud; Charl Wagener, Silwer; Chelsey Els, Silwer; Ninke du Plessis, Silwer.
Gr. 5: Ethan Simpson, Cum Laude; Minke van Vuuren, Cum Laude; Jan-Dawid du Plessis, Cum Laude; Stephan Badenhorst, Goud; Fabian Leer, Silwer; Danielle Stevens, Silwer; Sasha-Lee Oliphant, Groen.
Gr. 6: Zybrand Nel, Cum Laude; Surita Viljoen, Cum Laude; Moa Appel, Cum Laude; Monecia Sauls, Cum Laude; Leah Loubser, Cum Laude; Luandi van der Linde, Goud; Chloë Munro, Silwer; Oyisa Mtakati, Silwer.
Gr. 7: Jaydon Werth, Cum Laude; Xiané Collins, Cum Laude; Eduan van Vuuren, Goud; Chloe Meiring, Goud; Rosalia Botha, Goud.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBesoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.