Gans-Berg News | 5 December 2025 Edition
Here’s a quick look at this week’s highlights, community updates, and important notices happening.
“Strong Women stand together when things are rough, hold each other up when they need support, and laugh together when there’s no reason to.” (WomenWorking.com)
“Each time a woman stands up for herself, without knowing it possibly, without claiming it, she stands up for all women.” (Maya Angelo)
(Nicolene Richards)
“It is my absolute pleasure to welcome you to the inaugural Women In Business Networking Event,” said Varan Freestone, organizer of a Women in Business Brunch. “Bringing women together is what brings me joy and most importantly provides me with soul satisfaction.” The event was held on Tuesday, 5th September 2023 in the Blue Goose restaurant. Varan said the event was arranged to bring Women in Business together to connect, collaborate, inspire, network, mentor, share stories/experiences, and support each other whilst having fun.
Varan proposed the following vision:
*To form a networking group; *To create a calendar of events to meet at least 4-6 times per year; *A mentoring plan for high school and university students; *How to create opportunities to capture business so that the money is spent locally.
“Together we are invincible… Life is a moment in time - Live it with Love and Kindness.”
Nicolene Richards van Richards Prokureurs het as gasspreker tydens die prestige geleentheid opgetree. “Vrouens se sukses berus nie in individuele hande nie, maar wel op die uitreik na en ondersteuning van mekaar,” het sy gesê. “Vroue is soos ‘n teesakkie - niemand weet hoe sterk die koppie tee gaan wees voordat dit nie in die kookwater is nie!”
“Tydens die trek van die Voortrekkers oor die Drakensberge het die mans na die waens en osse omgesien, maar dit was die vrouens wat saamgestaan het en wat die gesinne bymekaar gehou het, gevoed en aangemoedig het - dit was nie ‘n enkeling se sukses nie, maar ‘n span van vroue.”
Nicolene het dit duidelik gestel dat vroue as individue wel baie kan vermag, maar deur saam te staan kan baie meer vermag word. Sy het ook klem op plaaslike ondersteuning geplaas wat tot voordeel van die gemeenskap sal wees. Nicolene het na die volgende Switserse beginsel verwys: “Indien kliënte ontevrede is met die diens, produkte of na-sorgdiens van besighede, moet hulle dit direk by die besighede aanmeld sodat dit tot verbetering kan lei.”
In Suid-Afrika is dit egter die gewoonte om klagtes eerder aan die buurman te vertel - besighede bly dus onbewus van kliënte se ontevredenheid en kan nie verbeteringe aanbring nie. Daar is ‘n fyn skeidslyn tussen destruktiewe en konstruktiewe kritiek. Destruktiewe kritiek demoraliseer mense en word as ondankbaar ervaar. Konstruktiewe kritiek dra by tot die morele opheffing en vooruitgang van besighede.
Vroue wat mekaar ondersteun is soos ‘n ketting - elke skakel bind hulle aan mekaar en versterk die band. “Kom ons neem hande en maak ‘n positiewe verskil - reik uit na mekaar, gee ‘n helpende hand en hou mekaar regop en koop plaaslik vir sover moontik,” was haar afsluitingsboodskap aan die vroue.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreHere’s a quick look at this week’s highlights, community updates, and important notices happening.
Catch up on the latest community stories from Gansbaai and surrounds!
This edition is packed with local achievements, community celebrations, heartwarming stories, and important updates.
This week’s Gans-Berg Nuus is filled with community pride and inspiring local stories.
From festive season preparations and heroic fire-fighting efforts to local school triumphs...
Die tema, “Boererate en resepte van toeka tot nou”, het baie interessante resepte...