Blog

Wêreldbeker ‘gees-vang’ - Gansbaai se Motorhawens

Wêreldbeker ‘gees-vang’ - Gansbaai se Motorhawens

Gans-Berg Nuus / News

Wêreldbeker ‘gees-vang’ - Gansbaai se Motorhawens

“Ons bedoeling is om besighede aan te moedig om ‘n lewendige Wêreldbeker-gees aan te blaas,” het Attie Louw, eienaar van Gansbaai se drie motorhawens gesê. “Daarom dra ons personeel op ‘Bok-Vrydae’ almal Springboktruie en bied ons ‘n spesiale Wêrelbeker-kompetisie aan.”

Die pryse word deur Attie geborg en is nie te versmaai nie. Die eerste prys is ‘n Skottelbraai met ‘n waarde van sowat R3 000. Die tweede prys is ‘n brandstof-geskenkbewys (petrol of diesel) van R1 000. Kennis kan net geneem word dat die prys net van toepassing is wanneer brandstof by die Caltex Motorhawe ingegooi word, aangesien hulle die kompetisie loods.

Die pryswenners sal direk nadat die Wêreldbeker-reeks ten einde geloop het, aangekondig word. Moenie hierdie geleentheid misloop nie en ander besighede kan geus van ‘Bok-Vrydae’ gebruik maak.

 
Hardus Botha
 
Wêreldbeker ‘gees-vang’ - Gansbaai se Motorhawens

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!