Die ‘Boet van Visnette’
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
Manne trek soos vrouens aan
Sondag, 17 September 2023 was een groot dag van humor vir die gholfspelers - die manne moes soos vrouens aantrek en gholf speel dat dit gons, rokke en al!
Woensdag, 13 September:
Philip Taylor wen die Sloegterskompetisie met 41 punte, gevolg deur Leon Lombaard 39, Etienne Engelbrecht 37, Johan Coetzee 36, Clive Bailey 34, Solly Wessels 33, Wally van Coller 33, Daan Victor 33, Bev Swart 32 en Joe Cesare 31.
Naaste aan die pen op no 8 was Lambert Smith (geel bof).
Vrydag/Saterdag, 15/16 September:
Geen gholf as gevolg van die weer.
Sondag, 17 September:
Dit was die “Spring Fun Golf Day”. Die formaat was ‘n Houespel en alle mans moes soos vrouens aantrek - groot pret!
Die uitslag van die Houespel kompetisie is soos volg:
Malcolm & Debbie 41, Ren en Dion 42, Piet en Freda 42, Marco en Eloise 45, Hannes en Twin Adele 45, Henry en Hilda 46, Sakkie en Sonia 46, Gordon en Helga 49, Deon en Estelle 56.
Die spelers bedank Sonja Joubert, Gordon Miles en Helga van den Berg wat die pryse geborg het.
Saterdag, 23 September:
Laerskool Gansbaai se Borgdag en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.
Verjaarsdae:
Piet du Toit 19de, Edmund Halse 19de, Dawie Viljoen 26ste en Awie van der Merwe 28ste.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBesoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.