Boomplanting vir simbolisering van Kerkeenhei...
Sondag, 25 Mei 2025 was 'n Sending Sondag (Missionaal) wat diep in die harte van die NG- en VG-gemeentes ingekruip het.
Bev Swart palm Enkel Stableford in
Bev Swart klop die gholfspelers in Saterdag, 11 November 2023 se Enkel Stableford kompetisie, met Marie Fourie wat Woensdag, 8 November 2023 se Sloegterskompetisie wen en Leon Lombaard wat in dieselfde kompetisie ‘n Spog Twee aanteken.
Marie Fourie wen die Sloegterskompetisie met 40 punte, gevolg deur Hugo Groenewald 36, Rene Myburgh 33, Leon Lombaard 34, Dirk van Dyk 34, Clive Bailey 34, Bev Swart 34, Joe Cesare 34, Daan Victor 30 en Marietjie de Villiers 29.
Leon Lombaard teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.
Koos Myburgh wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Sakkie van der Merwe 20, John Smith 19, Callie Lourens 18, Jacobus Bothma 18, Owen Huxham 17, Marietjie de Villiers 17, Andrew Dalgleish 16, Pero Heyns 15 en Kenny Aitken 14.
Bev Swart wen die Enkel Stableford kompetisie met 42 punte, gevolg deur Solly Wessels 38, Cecil Galloway 37, Clive Bailey 36, Joe Cesare 36, Rene Myburgh 36, Bertie Laubscher 35, Johan Coetzee 34, Willem Germishuys 33 en Leon Lombaard 30.
Naaste aan die pen op no 15 was Joe Cesare (rooi bof).
Malcolm Bury wen die 9-putjie Houespel met 33, gevolg deur Pieter Loubser 34, Willem Germishuys 36, Johan du Preez 37, Owen Huxham 37, Gordon Miles 37, Leon Diedericks 37, Corrie Avenant 38, Charlie Bent 38 en Gavin Flint 38.
Kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.
Daniel Bezuidenhout 21ste, Charles Lombaard 21ste, Etienne Engelbrecht 22ste, Lucille Coetzee 24ste, Daan Victor 26ste en Owen Huxham 28ste.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSondag, 25 Mei 2025 was 'n Sending Sondag (Missionaal) wat diep in die harte van die NG- en VG-gemeentes ingekruip het.
Die Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het goed gedoen met Saterdag, 17 Mei 2025 se boothengelkompetisie.
Catch up on the latest local news, events, and community highlights from Gans-Berg Nuus - 6 June 2025!
South Africa wins yet another Gold at this year's RHS Chelsea Flower Show.
Dr Markus Botes, Gansbaai se nuwe tandarts, het onlangs die vorige tandarts, Dr De Villiers, se praktyk oorgekoop, wat met pensioen afgetree het.
'n Noodkreet gaan uit na die gemeenskap, besighede en individue vir die voortbestaan van Overstrand Medical Response (OMR)...