Gansbaai Gholfklub - Gans-Berg Nuus / News - Xplorio™ Gansbaai

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub

Drie weke se gholf-uitslae (Vakansietydperk).

 
(A) WEEK 1: 20 tot 23 DESEMBER 2023

Woensdag, 20 Desember: 

Wally van Coller wen die Enkel Stableford kompetisie met 39 punte, gevolg deur Johan Coetzee 38, Hugo Groenewald 36, El Matthee 36, Solly Wessels 35, Philip Taylor 35, Cobus Dippenaar 34, Cecil Galloway 34, Marietjie de Villiers 33 en Deon Coetzee 33.

Naaste aan die pen op no 17 was JP Laubscher (geel bof) en Deon Oosthuizen (rooi bof).

Philip Taylor teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 2.

Vrydag, 22 Desember:

Pieter Loubser wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur Owen Huxham 16, Willem Germishuys 15, Quinton Joubert 14, Pieter Uys 14, JP Laubscher 13, Jorge Gracio 13, Deon Momberg 11, Jacobus Bothma 11 en Gavin Flint 5.

Image 1

Pieter Loubser

Saterdag 23 Desember:

Stephen Brown wen die Enkel Stableford kompetisie met 43 punte, gevolg deur Cobus Dippenaar 35, Marietjie de Villiers 35, Solly Wessels 35, El Mathee 34, Berty Sassman 33, Leon Lombaard 33, Peet Pretorius 33, D van Devender 33 en Hugo Groenewald 33. 

Naaste aan die pen op no 8 was Cobus Dippenaar (geel bof). 

Lian van Devender teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.

Image 1
Stephen Brown
 
(B) WEEK 2: 27 tot 30 DESEMBER 2023

Woensdag, 27 Desember: 

Wally van Coller wen die Enkel Stableford kompetisie met 36 punte, gevolg deur Frans Conradie 34, El Matthee 33, Pieter Loubser 32, Solly Wessels 31, Cecil Galloway 30, Clive Bailey 28, Leon Lombaard 27, Hugo Groenewald 26 en JP Laubscher 25.

Image 1
Wally van Coller

Vrydag, 29 Desember: 

John Smith wen die Enkel Stableford 9-putjie kompetisie met 20 punte, gevolg deur Kenny Aitken 19, Willem Germishuys 18, Rene Myburgh 18, Lindie Conradie 18, Pietie Dry 17, Pieter Loubser 16, JP Laubscher 15, Gavin Flint 15 en Diaan van der Colff 14.

Image 1
John Smith

Saterdag, 30 Desember: 

Cobus Dippenaar wen die Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Philip Taylor 34, Wally van Coller 32, Frans Conradie 32, Solly Wessels 31, Tiaan Herbts 30, Hugo Groenewald 30, Stephen Brown 25 en Theron Coetzee 16.

Image 1
Cobus Dippenaar
 
(C) WEEK 3: 3 tot 6 JANUARIE 2024

Woensdag, 3 Januarie: 

JP Laubscher wen die Enkel Stableford kompetisie met 39 punte (Bruto 72), gevolg deur Marie Fourie 39, Marietjie de Villiers 36, Wally van Coller 35, Stephen Brown 35, Cobus Dippernaar 34, Joe Cesare 33, Peet Pretorius 32, Anton Theunissen 32 en Cecil Galloway 32. 

Naaste aan die pen op no 15 was Cecil Galloway (rooi bof). 

Spog Twee’s word aangeteken deur Cobus Dippenaar (15), JP Laubscher (15) en Leon Lombaard (17).

JP Laubscher teken ‘n Arend aan op putjie no 1.

Image 1
JP Laubscher

Vrydag, 5 Januarie: 

Pero Heyns wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur Corrie Avenant 19, Pieter Loubser 19, George Hunt 18, Gordon Miles 17, Sakkie van der Merwe 17, JP Laubscher 16, Lindie Conradie 15, Pietie Dry 14 en Leon le Grange 14.

Image 1
Pero Heyns

Saterdag, 6 Januarie:

Lambert Smith & Francois van der Merwe met 64 punte wen die NG Kerk Fondsinsameling gholfdag met formaat 2Ball American Scramble, gevolg deur JP Laubscher & Pieter Loubser 65, Corrie Avenant & Andre Hage 67, Daan Victor & Clive Bailey 67, Andre van Niekerk & Daniel van der Merwe 68, Bertie Laubscher & Bev Swart 69, Hannes Cloete & Stephen Brown 70, Hennie van Devender & E Marthinus 71, Johan Coetzee & Cobus Dippenaar 71 en M Rossouw & Dirkie Groenewald 71.

Naaste aan die pen op no 2/11 was Hennie van Devender en op no 8/17 was Stephen Brown.

E Marthinus wen die langste set op no 9/18.

Image 1
Lambert Smith and Francois van der Merwe

Saterdag, 13 Januarie: 

Kompetisie is ‘n houespel.

Verjaarsdae: 

Toni Sasuter (1ste), Corrie Avenant (5de), Roland Potgieter (7de), Gordon Miles (9de), Daniel van der Merwe (10de), Stephen van Dyk (12de) en Leon Diedericks (13de).

Ons wens al ons lede ‘n Voorspoedige Nuwejaar toe. Mag 2024 vele ure van genot (en sukses!) op die gholfbaan vir jou inhou!

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

‘Uit die Beek’ vier 100ste verjaarsdag

‘Uit die Beek’ vier 100ste verjaarsdag

Die kosbare kleinnood, ‘Uit die Beek’, die oudste Afrikaanse Bybeldagboek, se 100ste uitgawe (2025) het pas verskyn en is reeds beskikbaar.

‘Tragiese’ dolos-verhaal van 1966

‘Tragiese’ dolos-verhaal van 1966

Die gebruik van dolosse om hawens teen breekwater te beskerm, is algemene kennis, moontlik ook die feit dat dit 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is.

The Masked Spa Se Verjaarsdag

The Masked Spa Se Verjaarsdag

In 2023, aan die begin van Desembermaand, het verbygangers se koppe behoorlik in die rigting van Hoofstraat 30 gedraai.

Gansbaai Wynproegilde - Stettyn Wynkelder se ‘Top-wyne’

Gansbaai Wynproegilde - Stettyn Wynkelder se ...

Gansbaai Wynproegilde se afsluitings-wynproe op Dinsdag, 19 November 2024 in die Great White House restaurant...

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Die trotse wenners van Saterdag, 21 Desember 2024 se Gansbaai Classic Gholfdag se 4BBB Stableford (Preferred Drive)...

Janconet Vermeulen se 1ste oorsese Toutrektoernooi

Janconet Vermeulen se 1ste oorsese Toutrektoe...

‘n Oorsese Toutrektoernooi het uiteindelik vir Janconet Vermeulen van Gansbaai aangebreek...