GansbaaI Gholfklub - Overberg Sages byt in stof teen Gansbaaiers

GansbaaI Gholfklub - Overberg Sages byt in stof teen Gansbaaiers

Gans-Berg Nuus / News

GansbaaI Gholfklub - Overberg Sages byt in stof teen Gansbaaiers

Die Overberg Sages het op Donderdag, 18 Januarie 2023 teen Gansbaai in ‘n 4BBB Stableford gholfkompetisie gespeel - die Gansbaaiers het met die louere weggestap en alle pryse gewen!

Woensdag,17 Januarie 2024:

El Matthee wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Leon Lombaard 36, Wally van Coller 36, Peet Pretorius 33, Cobus Dippenaar 33, Pieter Otto 33, Solly Wessels 32, Hugo Groenewald 30, Cecil Galloway 30 en Dawie Viljoen 30.

Naaste aan die penne op no 2 was Solly Wessels (geel bof) en Joe Cesare (rooi bof).

Image 1

Donderdag, 18 Januarie 2024:

Overberg Sages het op Gansbaai gespeel en die Gansbaai lede het al die pryse gewen! Die kompetisie was ‘n 4BBB Stableford, en die wenners was Koos Myburgh & Hugo Groenewald met 46 punte, gevolg deur Christo Spanellis & Nico Jones 46 en Johan Pieterse & Malcolm Bury 44.

Daan Victor wen die naaste aan die pen op no 11 en Johan Pieterse wen die langste set op no 9.

Vrydag, 19 Januarie 2024:

Koos Myburgh wen die 9-putjie Enkel Stableford met 19 punte, gevolg deur Owen Huxham 19, John Smith 16, Andre Hage 15, Sakkie van der Merwe 15, Gavin Flint 15, Kenny Aitken 14, Jorge Gracio 11, Pietie Dry 11 en Lindie Cronje 11.

Image 1

Saterdag, 20 Januarie 2024:

Marie Fourie wen die Enkel Stableford met 39 punte, gevolg deur Clive Bailey 38, Berty Sassman 36, Leon Lombaard 35, Cecil Galloway 33, Solly Wessels 33, Gordon Miles 33, Rene Myburgh 32, Barry Fourie 31 en Malcolm Bury 30.

Naaste aan die pen op no 17 was Solly Wessels (geel bof). Berty Sassman teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 2.

Image 1

Sondag, 21 Januarie 2024:

Pieter Loubser wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Hannes Linde 19, Malcolm Bury 18, Gavin Flint 18, Leon Diederiks 12, Cedric Whittal 12 en Quinton Joubert 11.

Image 1

Saterdag, 27 Januarie 2024:

Kompetisie is ‘n 4BBB Houespel.

Image 1

Verjaarsdae:

Mike Germishuys 18de, Marie Otto 24ste en Japie Spandiel 30ste.

GansbaaI Gholfklub - Overberg Sages byt in stof teen Gansbaaiers

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Overberg Kushengel: Thys Kemp katrol 17.71kg in...

Overberg Kushengel: Thys Kemp katrol 17.71kg ...

“Die see het Saterdag, 20 April pragtig gelyk, met beloftes van goeie vangstes,” sê Elba Tredoux van Overberg Kushengel.

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Saterdag, 19 April 2024 se Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie het ‘n groot hoeveelheid hangbergers en silwervis opgelewer.

641 Onwettige Perlemoen in Gansbaai

641 Onwettige Perlemoen in Gansbaai

Hierdie twee kollegas was onlangs besig met patrolliediens toe hulle ‘n klagte van sakke perlemoen ontvang.

Gansbaai Lions Versprei Vreugde aan Kleuters

Gansbaai Lions Versprei Vreugde aan Kleuters

kleuters deel opgewonde drukkies uit.

Jan Braai besoek Groter Gansbaai vir TV-reeks

Jan Braai besoek Groter Gansbaai vir TV-reeks

“Vir my voel die braaiery vir hierdie reeks so al met die kus langs soos ‘n rustige vakansie,” het die bekende Jan Braai vir Gans-Berg Nuus gese.