Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
Met Kersfees en geskenke en funksies reeds byna ‘n maand agter die rug, kan mens dink ‘n berig daaroor op 26 Januarie 2024 is moster na die maal - beslis nie vir Herberg aan See Tehuis vir Bejaardes (HaS) se inwoners nie, daar heers steeds opgewondenheid oor hulle Skoenboks-geskenkies, lekker eet, hartlik saamsing en gesellig saamkuier.
Dit was Marie de Jager se jaarlikse Skoenboks-projek, met vriendinne en Bietoubosdames wat haar daarmee behulpsaam is. Elke inwoner ontvang ‘n skoendoos met geskenkies in - en wie deel dit uit: niemand anders as Kersvader in lewende lywe nie! En was dié Kersvader nou ‘n vrypostige kêrel - dit was drukkies en soentjies uitdeel vir die vale, om nie te praat van omtrent al die tannies wat ‘n beurt gekry het om op sy skoot te gaan sit nie! Nadat die geskenkies uitgehaal en daar ge-oe en ge-aa is, is daar smaaklike veversings bedien wat hulle saam kon geniet het.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreStay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!