Die ‘Boet van Visnette’
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
Marietjie de Villiers wen Woensdag, 21 Februarie 2024 se Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 39 punte, met Berty Sassman wat ‘n Spog Twee op putjie no 11 aanteken. Bev Swart wen Saterdag, 24 Februarie 2024 se Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, met Athol Kent wat ‘n Spog Twee op putjie no 17 aanteken. Kennis kan byvoorbaat geneem word van die klub se Klubkampioenskappe wat op Vrydag, Saterdag en Sondag (1 - 3 Maart 2024) sal plaasvind - formaat is ‘n Houespel oor 36 putjies.
Woensdag, 21 Februarie:
Marietjie de Villiers wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 39 punte, gevolg deur Solly Wessels 37, Johan Coetzee 35, Leon Lombaard 34, Kenny Aitken 34, Peet Pretorius 32, Rene Myburgh 32, Berty Sassman 31, Toni Sauter 31 en Dawie Viljoen 31.
Naaste aan die pen op no 8 was Toni Sauter (rooi bof).
Berty Sassman teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.
Vrydag, 23 Februarie:
Toni Sauter wen die 9-putjie Enkel Stableford met 19 punte, gevolg deur Sakkie van der Merwe 18, Andrew Dalgleish 17, Pietie Dry 17, George Hunt 17, Owen Huxham 17, Koos Myburgh 16, Kenny Aitken 15, Pero Heyns 15 en Callie Lourens 15.
Saterdag, 24 Februarie:
Bev Swart wen die Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, gevolg deur Fanus Walters 40, Clive Bailey 37, Solly Wessels 37, Andrew Dalgleish 37, Barry Fourie 36, Daan Victor 34, Marie Fourie 33, El Matthee 33 en Leon Lombaard 33.
Naaste aan die pen op no 17 was Barry Fourie (geel bof) en Athol Kent (rooi bof).
Athol Kent teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.
Sondag, 25 Februarie:
Geen gholf.
Klubkampioenskappe:
Vrydag 1ste, Saterdag 2de en Sondag 3de Maart 2024 vind die Klubkampioenskappe plaas. Die formaat is ‘n Houespel oor 36 putjies.
Foto: Bev Swart, Marietjie de Villiers and Tonie Sauter.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBesoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.