Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026
Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, het sonder twyfel sy onlangse besoek aan Gansbaai terdeë geniet. Die besoek was deel van ‘n volledige toer deur die Overstrand en hy is deur Raadsdame Annelie Rabie, Overstrandse Burgemeester, Raadsdame Riana de Coning en verskeie ander hooggeplaasdes vergesel.
By die Gansbaai Farmers Market het die Premier baie tyd spandeer - spontane geselsies is met elke stalletjiehouer aangeknoop. Hy het homself selfs aan ‘n masseringsessie onderwerp - bykans 30 minute, met Logan Jordan Fitzgibbon wat seker gemaak het die Premier voel goed na die tyd. Premier Winde het ook by Gansbaai Toerisme ‘n draai gemaak, waarna hy by enkele besighede in die Great White Junction ingeloer het.
Premier Winde se spontaniteit en gesellige wyse van optrede, gesels en kuier, was ‘n toonbeeld van sy mense-mens karakter, weg van die politieke kalklig af.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreCatch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!