Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub

Rene Myburgh palm Enkel Stableford in:

Rene Myburgh wen Saterdag, 23 Maart 2024 se Enkel Stableford, met Spog Twee’s wat deur Barry Fourie, C Mimb en Neil Harrison aangeteken word.

Image 1

Woensdag 20 Maart 2024:   

Marie Fourie wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Daan Victor 38, Barry Fourie 35, Johan Coetzee 34, Leon Lombaard 34, Rene Myburgh 33, Clive Bailey 33, Solly Wessels 31, Dawie Viljoen 31 en Marietjie de Villiers 30.

Image 1

Vrydag, 22 Maart 2024:  

Sakkie van der Merwe wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur Deon Momberg 20, Leon Diedericks 19, George Hunt 18, John Smith 17, Neil Harrison 16, Pieter Uys 16, Faan Havenga 16, Kenny Aitken 15 en Pero Heyns 14.

Image 1

Saterdag, 23 Maart 2024:  

Rene Myburgh wen die Enkel Stableford kompetisie met 42 punte, gevolg deur Bev Swart 41, Marie Fourie 37, Neil Harrison 36, Solly Wessels 36, Clive Bailey 36, Barry Fourie 34, Marietjie de Villiers 34, Stephen Brown 33 en Johan Coetzee 32.  

Spog Twee’s word aangeteken deur Barry Fourie (15), C Mimb (11) en Neil Harrison (17).

Sondag, 23 Maart 2024:  

Geen gholf.

Saterdag, 30 Maart 2024:  

Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae and Gebeure

Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae...

Die Birkenhead Boothengelklub se eerste boothengelkompetisie vir die 2025 seisoen het op Saterdag, 2 November 2024 plaasgevind.

SAPS Ready for Overberg Festive Season

SAPS Ready for Overberg Festive Season

The Overberg Police Service is without any doubt ready for the Overberg Festive Season. 

Voormalige Gansie se Uitnemende Akademiese Prestasies

Voormalige Gansie se Uitnemende Akademiese Pr...

Mia Burgess (22), ‘n voormalige ‘Trotse Gansie’ van Laerskool Gansbaai en ‘n fenominale student aan die Universiteit van Stellenbosch...

Porseleinpop ‘Koningin’

Porseleinpop ‘Koningin’

Al gehoor van ‘n Porseleinpop ‘Koningin’? Mada Vorster van Franskraal verdien beslis hierdie ‘titel’.

Belgian Couple's 2nd Visit to Masakhane

Belgian Couple's 2nd Visit to Masakhane

A Belgian couple, Chris Vleugels and his wife, Tessa, visited Gansbaai for a second time on Friday, 1 November 2024.

Tagtig jaar van Gemeente wees - 1944-2024

Tagtig jaar van Gemeente wees - 1944-2024

Gansbaai NG-gemeente vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar - 1944 tot 2024...