Blog

BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapsprojek

BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapsprojek

Gans-Berg Nuus / News

BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapsprojek

Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) se kantoor vir die personeel is soos dit is, maar koud in die winter - die kaal houtvloer vererger die koue-situasie. Raadsdame Riana de Coning het, as deel van die DA se gemeenskapsprojekte, saam met Kelly van Rooyen by die hokke opgedaag om iets aan die kantoor se koue vloer te doen.

Saam met Riana en Kelly was ‘Onse Kat’ Myburgh, voormalige Areabestuurder van Gansbaai Munisipaliteit - en wat ‘n groot verrassing was dit nie om hom weer raak te loop - en nogsteeds met ‘n sagte plekkie in sy hart vir BARC. Hy het ewe hard ingespring en die groep is eers daar weg om rubbermatte (rubber teëls) te gaan uitsoek en te koop. Die DA-bestuur het die fondse vanuit hulle gemeenskapsprojekte bewillig. Die matte is ingesit en die verskil aan temperatuur in die houtkantoor kon sommer dadelik gevoel word. Die DA-bestuur is deur Nols Jonas van BARC namens die bestuurder, Annalie Jonker, bedank vir die mooi gebaar deur hulle.

 
Hardus Botha
BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapsprojek

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!