Gans-Berg Nuus / News - 19 June 2026 Edition
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) se kantoor vir die personeel is soos dit is, maar koud in die winter - die kaal houtvloer vererger die koue-situasie. Raadsdame Riana de Coning het, as deel van die DA se gemeenskapsprojekte, saam met Kelly van Rooyen by die hokke opgedaag om iets aan die kantoor se koue vloer te doen.
Saam met Riana en Kelly was ‘Onse Kat’ Myburgh, voormalige Areabestuurder van Gansbaai Munisipaliteit - en wat ‘n groot verrassing was dit nie om hom weer raak te loop - en nogsteeds met ‘n sagte plekkie in sy hart vir BARC. Hy het ewe hard ingespring en die groep is eers daar weg om rubbermatte (rubber teëls) te gaan uitsoek en te koop. Die DA-bestuur het die fondse vanuit hulle gemeenskapsprojekte bewillig. Die matte is ingesit en die verskil aan temperatuur in die houtkantoor kon sommer dadelik gevoel word. Die DA-bestuur is deur Nols Jonas van BARC namens die bestuurder, Annalie Jonker, bedank vir die mooi gebaar deur hulle.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThe latest edition of Gans-Berg News is out now!
This week's edition features important community news...
This week's edition is packed with local stories from across the Greater Gansbaai area.
This week’s Gans-Berg Nuus / News shares stories that matter to the community.
This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News is packed with community stories, local achievements and important updates.
From community upliftment to local sport and inspiring personal stories, this edition is packed with heartwarming Overstrand news.