Filler: Mole Snake
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Vier Brandweermanne van Overstrand, waarvan 2 van Gansbaai, het op 9 Mei 2024 hulle Bachelor of Art Disaster and Safety Management grade van Lyceum College ontvang - na 3 jaar se deeltydse swoeg en sweet.
Die trotse manne is Gallie Badenhorst, Stasiebevelvoerder van Gansbaai Brandweerstasie en Tertius Arendse, Senior Fire Fighter van Gansbaai. Die twee van Kleinmond is Breyton Abrahams en Cecil Abrahams.
Hardus Botha
Foto 1:
Gallie Badenhorst, Stasiebevelvoerder, Gansbaai Brandweerstasie.
Foto 2:
Gallie Badenhorst (Gansbaai), Breyten Abrahams (Kleinmond) en Tertius Arendse (Gansbaai).
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreA punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.
Die jaar is bykans agter die rug en dit is weer tyd vir ons jaarlikse Vissermansdankdiens.