Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae...
Die Birkenhead Boothengelklub se eerste boothengelkompetisie vir die 2025 seisoen het op Saterdag, 2 November 2024 plaasgevind.
Kokkie de Kok, President van Franskraal Rolbalklub, sê die twee manne van Franskraal Rolbalklub wat aan die Boland Veterane Meesters Toernooi deelgeneem het, het teen ervare Provinsiale Bolandspelers te staan gekom. Die toernooi het op 14 en 15 Mei 2024 in Hermanus plaasgevind.
Ondanks se strawwe kompetisie, het David Roos gewen en met Goud weggstap, met Tommie van Niekerk wat Brons ingepalm het. Tom Tromp, Boland President, het die oorhandigings gedoen. “Ons as klub is sommer baie trots op dié twee rolbalspelers,” het Kokkie gesê.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie Birkenhead Boothengelklub se eerste boothengelkompetisie vir die 2025 seisoen het op Saterdag, 2 November 2024 plaasgevind.
The Overberg Police Service is without any doubt ready for the Overberg Festive Season.
Mia Burgess (22), ‘n voormalige ‘Trotse Gansie’ van Laerskool Gansbaai en ‘n fenominale student aan die Universiteit van Stellenbosch...
Al gehoor van ‘n Porseleinpop ‘Koningin’? Mada Vorster van Franskraal verdien beslis hierdie ‘titel’.
A Belgian couple, Chris Vleugels and his wife, Tessa, visited Gansbaai for a second time on Friday, 1 November 2024.
Gansbaai NG-gemeente vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar - 1944 tot 2024...